Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Warren Stevens | |
Geboortenaam | Warren Albert Stevens |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1947–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Warren Stevens is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Barefoot Contessa (1954) en Forbidden Planet (1956), en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959) en Star Trek (1966).