Warren William

Warren William
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Warren William Krech
Geboorte (1894-12-02)2 Desember 1894
Sterfte 24 September 1948 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Warren William (2 Desember 1894 – 24 September 1948) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three on a Match (1932), Employees' Entrance (1933), Lady for a Day (1933), en The Case of the Howling Dog (1934).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne