Warrenton, Oregon

Hierdie artikel handel oor die dorp in Oregon in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton (dubbelsinnig).
Warrenton, Oregon
Warrenton marina
Warrenton marina
Leuse(s): 
"Making a Difference through excellence of service"
Ligging van Warrenton, Oregon
Ligging in Oregon
Koördinate: 46°9′54″N 123°55′27″W / 46.16500°N 123.92417°W / 46.16500; -123.92417
LandVerenigde State
VSA-deelstaatOregon
CountyClatsop
Inkorporasie1899
Regering
 • BurgemeesterHenry Balensifer
Oppervlak
 • Totaal44,11 km2 (17,03 vk. myl)
 • Land32,78 km2 (12,66 vk. myl)
 • Water11,33 km2 (4,37 vk. myl)
Hoogte
2,4 m (8 ft)
Bevolking
 (2010)
 • Totaal4 989
 • Skatting 
(2019)
5 739
 • Digtheid175,07/km2 (453,42/vk. myl)
TydsoneUTC-08:00 (Pasifiese Standaardtyd)
 • SomertydUTC-07:00 (Pasifies)
ZIP-kode
97146
Skakelkodes503 en 971
FIPS kode41-78900[2]
Webwerfwww.ci.warrenton.or.us

Warrenton is 'n klein kusstad in Clatsop County, Oregon, Verenigde State. Die stad is vernoem na DK (Daniel Knight) Warren, 'n vroeë setlaar, en is hoofsaaklik 'n vissers- en bosbougemeenskap. Volgens die Amerikaanse sensus van 2010 was die bevolking 4 989.

Die historiese DK Warren House (gebou in 1885) op NE Skipanon Dr.
  1. "2019 U.S. Gazetteer Files". United States Census Bureau. Besoek op 28 Julie 2020.
  2. "U.S. Census website". United States Census Bureau. Besoek op 31 Januarie 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne