Wasili I | |
---|---|
Grootprins van Moskou | |
![]() | |
Periode | 1389–1425 |
Voorganger | Dmitri Donskoi |
Opvolger | Wasili II van Moskou |
Huis | Rjoerik |
Vader | Dmitri Donskoi |
Gebore | 30 Desember 1371 |
Oorlede | 27 Februarie 1425 |
Eggenote | Sofia van Litaue |
Wasili I (Russies: Василий I Дмитриевич; 30 Desember 1371 – 27 Februarie 1425) was sedert 1389 die grootprins van Moskou. Hy was die oudste seun van Dmitri Donskoi. Dmitri was die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun nagelaat het sonder om eers die khan van die Goue Horde te raadpleeg.