Wat Phnom | ||
Plaaslike naam | វត្តភ្នំ | |
Land | ![]() | |
Soort | Tempel | |
Streek | Stad Phnom Penh | |
Geskiedenis | ||
Stigter | Lady Penh | |
Gestig | 1373 |
Wat Phnom (Khmer: វត្តភ្នំ; "Bergpagoda") is ’n Boeddhistetempel (wat) in Phnom Penh, Kambodja. Dit is in 1372 gebou en rys 27 m bo die grond uit. Dit is die hoogste godsdiensstruktuur in die stad. Die pagoda het die naam Wat Preah Chedey Borapaut. Wat Phnom is in die middel van Phnom Penh geleë.