Waterlelies (Monet reeks)

Claude Monet, Die Waterlelies – Die Wolke, 1920–26, Musée de l'Orangerie, Parys
Claude Monet, Die Waterlelies – ondergaande son, 1920–26, Musée de l'Orangerie, Parys
Claude Monet, Weerkaatsings van Wolke op die Waterlelie dam, c. 1920, 200 × 1276 cm (78,74 × 502,36 in), olie op doek, Museum van Moderne Kuns, New York City

Waterlelies (of Nymphéas, Frans: [nɛ̃.fe.a] ) is 'n reeks van ongeveer 250 olieverfskilderye deur die Franse impressionis Claude Monet (1840–1926). Die skilderye beeld sy blomtuin by sy huis in Giverny uit, en was die hooffokus van sy kunsproduksie gedurende die laaste dertig jaar van sy lewe. Verskeie van die werke is geverf terwyl Monet aan katarakte gely het. [1] [2]

  1. "Monet, Claude." Grove Art Online.
  2. https://www.telegraph.co.uk/culture/art/art-features/11167000/Why-are-Monets-water-lilies-so-popular.html

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne