![]() | ||
Wayne Ferreira in 2010 | ||
Land | ![]() | |
---|---|---|
Woonplek | Hilton Head Island, Suid-Carolina, Verenigde State[1] | |
Geboortedatum | 15 September 1971[1] | |
Geboorteplek | Johannesburg, Gauteng[1] | |
Lengte | 1,85 m[1] | |
Gewig | 91 kg[1] | |
Begin professioneel | 1989[1] | |
Afgetree | 2005 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $9 969 617 (soos in 2005)[1] (78ste van alle tye)[2] | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 512–330 (60,81%)[1] | |
Loopbaantitels | 15[1] | |
Hoogste rang | No. 6 (8 Mei 1995)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | HE (1992, 2003) | |
Franse Ope | 4R (1996) | |
Wimbledon | KE (1994) | |
VSA-Ope | KE (1992) | |
Groot toernooie | ||
Olimpiese Spele | KE (1996) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 295–210 (58,42%)[1] | |
Loopbaantitels | 11[1] | |
Hoogste rang | No. 9 (19 Maart 2001)[1] | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | ![]() | |
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021. |
Wayne Ferreira (* 15 September 1971– ) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy het in 1989 as 'n juniorspeler reeds professioneel begin speel. Ferreira was die nommer-een dubbelspeler en die 6de gekeurde junior enkelspeler in die wêreld. Oor sy loopbaan het hy altesaam 15 enkelspel- en agt dubbelspeltitels ingepalm. Ferreira het professioneel geword in 1989. Hy het in 1991 sy eerste ATP-dubbeltitel in Adelaide gewen.
Tydens die Olimpiese Somerspele van 1992 het hy saam met Pietie Norval 'n silwermedalje 'n Barcelona verower. Hy het aan 'n rekord 56 agtereenvolgende Grand Slam-toernooie deelgeneem. In 2000 het hy die Hopmanbeker saam met Amanda Coetzer gewen.
Hy het in 2005 uit tennis afgetree en woon tans in die VSA.[3]