Weber is 'n Italiaanse maatskappy wat enjinvergassers vervaardig; dit word besit deur Magneti Marelli Powertrain S.p.A., wat op sy beurt deel is van die Fiat-Groep.
Vergasserproduksie in Italië is beëindig in 1992, hoewel Weber se vergasserproduksie verskuif is na Madrid, Spanje, waar dit steeds tot vandag toe voortduur.[1]