Weegskaal | ||||
Latynse naam | Libra | |||
Genitief | Librae | |||
Afkorting | Lib | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 15h | |||
Deklinasie | -15º | |||
Grootte | 538 vk. grade (29ste) | |||
Kwadrant | SQ3 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 4, 6 | |||
Helderste ster | Zubeneschamali (Beta Librae) | |||
Naaste ster | Gliese 570 | |||
Sterre helderder as 3 m | 2 | |||
Sterre met planete | 3 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 46 | |||
Meteoorreëns | Mei-Libriede | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Slang, Maagd, Noordelike Waterslang, Sentour (hoek), Wolf, Serpioen, Slangdraer | ||||
|
Die Weegskaal (Latyn: Libra) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim en deel van die diereriem. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dis redelik dof en het net een ster helderder as 3 mag.