Wendie Malick

Wendie Malick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wendy Malick
Geboorte 13 Desember 1950 (1950-12-13) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendie Malick (gebore 13 Desember 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The American President (1995), The Emperor's New Groove (2000), en Waiting... (2005), en in die televisiereeks Dream On (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne