Wendy Barrie

Wendy Barrie
Geboortenaam Marguerite Wendy Jenkins
Geboorte (1912-04-18)18 April 1912
Sterfte 2 Februarie 1978 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–1962
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendy Barrie (18 April 1912 – 2 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Saint Strikes Back (1939), The Saint Takes Over (1940), The Gay Falcon (1941), en A Date with the Falcon (1942).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne