Wendy Padbury

Wendy Padbury
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Desember 1947 (1947-12-07) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendy Padbury (gebore 7 Desember 1947) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie Bubbles (1968) en The Blood on Satan's Claw (1971), en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Freewheelers (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne