Wenera 3

Wenera 3
Die roete van Wenera 3 uitgebeeld op 'n Russiese posseël van 1966
SendingtipeVenus-atmosfeer wenteltuig
OperateurOKB-1
COSPAR-ID1965-092A Edit this at Wikidata
SATCAT-nr.1733
SendingstydsduurRuimtetuig: 105 dae
Ruimtetuigeienskappe
Ruimtetuig3MV-3
VervaardigerLavochkin
Lanseermassa960 kg
Landingsmassa377 kg
Begin van sending
Lanseerdatum16 November 1965, 04:19 UTC
VuurpylMolnija M
LanseerplekBaikonoer 31/6
Einde van sending
Laaste kontak15 Februarie 1966
Omwentelingsparameters
VerwysingstelselHeliosentries
Periheliumhoogte0.68 AE
Afeliumhoogte0.99 AE
Helling4,29°
Periode277 dae
Verkenning van Venus-atmosfeer
Betreding van atmosfeer1 Maart 1966
Impakterrein20°N 80°O waar tuig geval het
 

Wenera 3 (Russies: Венера-3 wat Venus 3 beteken) was 'n Sowjetunie ruimtetuig wat deel van die Wenera-ruimteprogram was en ontwerp was om die planeet Venus se oppervlakte te verken. Die ruimtetuig is op 16 November 1965 om 04:19 UTC vanaf Baikonoer, Kazakhstan gelanseer. Die ruimtetuig het uit twee gedeeltes bestaan, die rugsteun en verbyvlugtuig[1][2] wat die sondeerder dra, en die sondeerder wat Venus se atmosfeer moes binnedring en dan met 'n valskerm op Venus se oppervlak moes land. Die rugsteuntuig het ook gedien as kommunikasie-herleier vir die sondeerder.

  1. Wade, Mark. "Venera 3MV-3". Encyclopedia Astronautica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Desember 2016. Besoek op 3 April 2018.
  2. Krebs, Gunter. "Venera 3 (3MV-3 #1)". Gunter's Space Page. Besoek op 3 April 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne