Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wes Ramsey | |
Geboortenaam | Wesley Albert Ramsey |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wes Ramsey (gebore 6 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Latter Days (2003) en Dracula's Guest (2008), en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en Charmed (1998).