Wes Bentley

Wes Bentley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wesley Cook Bentley
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wes Bentley (gebore 4 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Beauty (1999), P2 (2007), The Hunger Games (2012), en Interstellar (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne