Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wesley Addy | |
Geboortenaam | Robert Wesley Addy |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1935–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wesley Addy (4 Augustus 1913 – 31 Desember 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss Me Deadly (1955), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), Network (1976), en The Verdict (1982).