Wesley Sneijder in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Wesley Sneijder[1] | ||
Gebore | 9 Junie 1984 | ||
Geboorteplek | Utrecht, Nederland | ||
Lengte | 1,70 m[2] | ||
Speelposisie | Aanvallende middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Galatasaray | ||
Nommer | 10 | ||
Jeugloopbaan | |||
1991–2002 | Ajax | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2002–2007 | Ajax | 126 | (43) |
2007–2009 | Real Madrid | 52 | (11) |
2009–2013 | Inter Milaan | 76 | (13) |
2013–2017 | Galatasaray | 124 | (35) |
2017–2018 | Nice | 5 | (0) |
2018–2019 | Al-Gharafa | 22 | (15) |
Nasionale span‡ | |||
2000–2001 | Nederland o/17 | 6 | (2) |
2001–2002 | Nederland o/19 | 8 | (3) |
2003 | Nederland o/21 | 1 | (0) |
2003–2018 | Nederland | 134 | (31) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 11 Junie 2022. † Kere uitgedraf (Doele). |
Wesley Sneijder (gebore op 9 Junie 1984 in Utrecht) is 'n Nederlandse sokkerspeler wat sedert die 2013/2014-seisoen by Galatasaray speel. Hy begin sy loopbaan by die Utrechtse amateursvereniging DOS. Sneijder het vantevore ook vir Ajax en Real Madrid uitgedraf.