Westerkwartier Westerkertier | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Westerkwartier in Groningen-provinsie | |
Kaart van Westerkwartier-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°13′N 6°20′O / 53.217°N 6.333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Gestig op | 1 Januarie 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Ard van der Tuuk (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 368,74 km2 (142,37 vk. myl) |
• Land | 362,61 km2 (140,00 vk. myl) |
• Water | 6,13 km2 (2,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 63 660 |
• Digtheid | 173/km2 (450/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9351, 9354–9356, 9359, 9361–9367, 9801, 9804–9805, 9811–9812, 9821–9822, 9824–9825, 9827–9828, 9831–9833, 9841–9845, 9861–9866, 9881–9886, 9891–9893 |
Skakelkodes | 0594 |
Bestuurlike sentrum | / |
Webwerf | www.westerkwartier.nl |
Westerkwartier is 'n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2019 deur die samevoeging van die munisipaliteite Grootegast, Leek, Marum, Zuidhorn en 'n klein gedeelte van Winsum.