Westmorland

Westmorland

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland (1961)
Seremoniële graafskap Westmorland
Hoofstad Kendal (1889-1974)
Oppervlakte 2 043,33 km2 (1961)
Bevolking 67 180 (1961)
Bevolkingsdigtheid 32,9 inw./km2 (1961)
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Westmorland
Administratiewe setel Kendal (1889-1974)
ISO 3166-2: GB-WES
Oppervlakte 2 043,33 km2 (1961)
Bevolking 67 180 (1961)
Bevolkingsdigtheid 32,9 inw./km2 (1961)
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Westmorland (uitgespreek (/ˈwɛstmərlənd/), ook gespel Westmoreland of Westmerland, is 'n historiese graafskap in die noorde van Engeland. Vandag is die graafskap deel van Cumbria. In 1961 het Westmorland 67 180 inwoners gehad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne