Whitney Cummings

Whitney Cummings
Geboortenaam Whitney Ann Cummings
Geboorte 4 September 1982 (1982-09-04) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster, aktrise, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Whitney Cummings (gebore 4 September 1982) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Made of Honor (2008), The Wedding Ringer (2015), en The Female Brain (2017), en in die televisiereeks Whitney (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne