Whoopi Goldberg | |
Goldberg in 2008.
| |
Geboortenaam | Caryn Elaine Johnson |
---|---|
Geboorte | 13 November 1955 New York |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982-nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Caryn Elaine Johnson (gebore op 13 November 1955),[1] professioneel bekend as Whoopi Goldberg, is ’n Amerikaanse aktrise, komediant, skrywer, en televisieaanbieder. Sy is vir 13 Emmys benoem vir haar TV-werk en is een van die min persoonlikhede wat al ’n Emmy, Grammy, Oscar en Tony gewen het. Sy is slegs die tweede swart vrou in die geskiedenis wat ’n Oscar vir toneelspel gewen het.