Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 49°18′N 8°42′O / 49.300°N 8.700°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 30,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 130 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 26 034[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 860/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Franz Schaidhammer |
Amptelike Webwerf | www.wiesloch.de |
Wiesloch is 'n stad Duitsland, in die noorde van Baden-Württemberg, en is 13 kilometers geleë suid van Heidelberg.
Na Weinheim, Sinsheim en Leimen is dit die vierde-grootste stad in die Ryn-Neckar gebied en vorm die sentrum van die boonste area van Heidelberg met sy buur-dorp Walldorf. Die volgende stede en dorpe val ook in die Wiesloch area; Dielheim, Malsch, Mühlhausen, Rauenberg en Sankt Leon-Rot.