Wikipedia:HotCat

HotCat is 'n JavaScript-program wat deur geregistreerde gebruikers gebruik kan word om kategorieë op wikibladsye by te sit, te verwyder of te wysig. Dit stel kategorieë voor soos die gebruiker tik (outo-voltooi). HotCat kan geaktiveer word deur die gerief in u voorkeure aan te skakel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne