Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:03-11
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/11 Hreðmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/11 مارس
Arabic
Plantía:Efemérides - 11 marzu
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/mart 11
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 11 сакавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/11 сакавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 11 март
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১১ মার্চ
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/11. mart
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/11 Maart
11 Maart
: Rooineusdag in die
Verenigde Koninkryk
(
2005
)
John Howard
1845
–
Maori
-magte onder leiding van die stamleiers Kawiti en Hone Heke vernietig die
Britse
nedersetting Kororareka in
Nieu-Seeland
en dit ontlont die Eerste Maori-oorlog.
1966
–
President
Sukarno
van
Indonesië
, wat sedert die
Tweede Wêreldoorlog
aan die bewind was, word deur
Suharto
afgesit.
1990
– Die
Litause Sosialistiese Sowjetrepubliek
se bestaan eindig toe
Litaue
die herstel van sy onafhanklikheid van die
Sowjetunie
verklaar.
1996
–
John Howard
word die 25ste
eerste minister
van
Australië
.
2011
– 'n Verwoestende 9,0-
aardbewing
skud
Japan
en veroorsaak 'n
tsoenami
met meer as 15 700 sterftes.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne