Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:03-15
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/15 Hreðmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/15 مارس
Arabic
Plantía:Efemérides - 15 marzu
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/mart 15
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 15 сакавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/15 сакавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 15 март
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৫ মার্চ
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/15. mart
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/15 Maart
15 Maart
: Ides van Maart.
Christopher Columbus
44 v.C.
–
Julius Caesar
van die
Romeinse Republiek
word deur
Marcus Junius Brutus
en verskeie ander Romeinse senators op dié dag, die "Ides van Maart", doodgesteek.
1493
–
Christophorus Columbus
keer terug na
Spanje
ná sy eerste reis na die
Amerikas
.
1820
–
Maine
word die 23ste
deelstaat
van die
Verenigde State
.
1877
–
Krieketspelers
wat
Engeland
en
Australië
verteenwoordig, speel die eerste toetswedstryd by die
Melbourne-krieketveld
.
1917
– Tsaar
Nikolaas II
van
Rusland
word gedwing om te abdikeer net ná die
Februarie-rewolusie
en dit beëindig drie eeue van
Romanof
-heerskappy.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne