Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:02-18
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/18 Solmonaþ
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/18 فبراير
Arabic
Plantía:Efemérides - 18 febreru
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/fevral 18
Azerbaijani
ویکیپدیا:تاریخده بوگون/فوریه ۱۸
AZB
Шаблон:Падзеі 18 лютага
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/18 лютага
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 18 февруари
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৮ ফেব্রুয়ারি
Bengali/Bangla
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 Februarie
18 Februarie
:
Onafhanklikheidsdag
in
Gambië
, (
1965
)
Pluto met Charon, Nix en Hydra
1546
–
Martin Luther
, die
Duitse
Protestantse
teoloog en hervormer, sterf op sy geboortedorp, Eisleben.
1861
– Met
Italiaanse
vereniging amper voltooi, neem koning
Victor Emmanuel II
van
Piëmont
,
Savoje
en
Sardinië
die titel koning van Italië aan.
1930
–
Clyde W. Tombaugh
ontdek
Pluto
, sedert 2006 'n
dwergplaneet
.
1932
– Die
Japannese Ryk
vestig
Mantsjoekwo
, 'n marionettestaat in Noordoos-
China
, tydens die
Chinees-Japannese Oorlog
.
1945
– Die term
Ystergordyn
word vir die eerste keer in 'n artikel van die Duitse dagblad
Das Reich
gebruik om die skeiding tussen die
Duitse
en die
Russiese
invloedsfeer aan te dui.
1952
–
Griekeland
en
Turkye
sluit by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (
NAVO
) aan.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne