Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:03-19
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/19 Hreðmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/19 مارس
Arabic
Plantía:Efemérides - 19 marzu
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/mart 19
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 19 сакавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/19 сакавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 19 март
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৯ মার্চ
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/19. mart
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/19 Maart
19 Maart
: Sint Josefdag in
Katolisisme
en
Vadersdag
in verskeie lande
Sydneyhawebrug
1279
– Die
Song-dinastie
in
keiserlike China
eindig met 'n
Mongoolse
oorwinning in die Slag van Yamen.
1915
– Die
dwergplaneet
Pluto
word vir die eerste keer
gefotografeer
15 jaar voor dit amptelik deur Clyde Tombaugh by die Lowell-sterrewag ontdek is.
1932
– Die
Sydneyhawebrug
, 'n belangrike
landmerk
in
Sydney
,
Australië
, word formeel geopen.
1982
– Die
Falklandoorlog
begin met die
Argentynse
besetting van
Suid-Georgië
.
1998
–
Makhaya Ntini
word
Suid-Afrika
se eerste swart
nasionale
krieketspeler
toe hy die land verteenwoordig in 'n
toetswedstryd
teen
Sri Lanka
op die
Wanderers
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne