Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:10-19
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/19 أكتوبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 19 ochobre
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/oktyabr 19
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 19 кастрычніка
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 19 октомври
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৯ অক্টোবর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/19. oktobar
BS
Plantilla:Octubre 19
Catalan
Wikipedia:Dŏng-nièng gĭng-dáng/10 nguŏk 19 hô̤
CDO
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/19 Oktober
19 Oktober
:
Grondwetdag
in
Niue
(
1974
);
Moeder Teresa
-dag in
Albanië
.
Die Pretoriase Kunsmuseum
1943
–
Streptomisien
, die eerste
antibiotiese middel
teen
tuberkulose
, word deur navorsers aan die Rutgers-universiteit in
New Jersey
geïsoleer.
1961
–
Apartheid
: 'n Algemene verkiesing in
Suid-Afrika
, waarin slegs wit kiesers kon stem, word deur die regerende
Nasionale Party
gewen.
1962
– Die hoeksteen van die
Pretoriase Kunsmuseum
word deur die destydse eerste minister, dr.
Hendrik Verwoerd
, en die burgemeester, E. Smith, gelê.
1977
– Apartheid: Twee swart
koerante
(
The World
en
The Weekend World
) en 18 swart organisasies word deur die Suid-Afrikaanse regering verbied.
1987
– Die
Dow Jones industriële indeks
val met 22% op
Swartmaandag
, die grootste val in een dag in die geskiedenis.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne