Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:11-24
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/24 نوفمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 24 payares
AST
Шаблон:Падзеі 24 лістапада
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 24 ноември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২৪ নভেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/24. novembar
BS
Plantilla:Novembre 24
Catalan
Wikipedia:Dŏng-nièng gĭng-dáng/11 nguŏk 24 hô̤
CDO
Кеп:Дийнахь хилларг:11-24
CE
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/24 November
24 November
:
"Origin of Species"
1642
–
Abel Tasman
lei die eerste
Europese
ontdekkingstog om
Tasmanië
te bereik.
1859
–
The Origin of Species
deur die
Britse
natuurnavorser
Charles Darwin
word vir die eerste keer gepubliseer. Die eerste druk verkoop onmiddellik uit.
1904
– Die eerste suksesvolle
kruiptrekkerspoor
word gemaak.
1951
–
Vrystaatse Goudveld
: Die eerste
goudstaaf
word in
Welkom
in die
Vrystaat
gegiet.
1963
– Die vermeende sluipmoordenaar
Lee Harvey Oswald
word nootlottig gewond toe
Jack Ruby
hom in
Dallas
,
Texas
, op 'n regstreekse
televisieuitsending
skiet.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne