Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:02-26
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/26 Solmonaþ
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/26 فبراير
Arabic
Plantía:Efemérides - 26 febreru
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/fevral 26
Azerbaijani
ویکیپدیا:تاریخده بوگون/فوریه ۲۶
AZB
Шаблон:Падзеі 26 лютага
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/26 лютага
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 26 февруари
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২৬ ফেব্রুয়ারি
Bengali/Bangla
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/26 Februarie
26 Februarie
: Vryheidsdag in
Koeweit
(
1991
)
964
– Die afgesette
Pous Johannes XII
laat sy opvolger
Pous Leo VIII
afset en vervang met
Pous Benedictus V
.
1815
–
Napoleon Bonaparte
ontsnap uit bannelingskap op
Elba
.
1935
–
Adolf Hitler
herstig die
Duitse
Luftwaffe
en verbreek hiermee die
Verdrag van Versailles
wat ná die
Eerste Wêreldoorlog
geteken is.
1981
– Die
Franse
sneltrein
TGV
stel 'n nuwe wêreldrekord op toe dit 'n snelheid van 381 km/h bereik naby
Tonnerre
.
1993
– 'n Paneelwa ontplof in die ondergrondse parkeerplek van die
World Trade Center
in
New York
, ses mense sterf en meer as 1 000 word beseer.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne