Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:11-27
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/27 نوفمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 27 payares
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/noyabr 27
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 27 лістапада
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/27 лістапада
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 27 ноември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২৭ নভেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/27. novembar
BS
Plantilla:Novembre 27
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/27 November
27 November
:
Nasa-voorstelling van die eksoplaneet Osiris.
1095
– By die
Konsilie van Clermont
doen
pous
Urbanus II
'n beroep vir die eerste
kruistog
.
1887
– Gebore: Dr.
Colin Steyn
,
Suid-Afrikaanse
regsgeleerde, kabinetsminister en laaste
Vrystaatse
Volksraadslid van die
Verenigde Party
.
1978
–
San Francisco
se burgemeester
George Moscone
en die openlike
gay
stadsraadslid
Harvey Milk
sterf in 'n sluipmoordaanval deur die stadsraadslid
Dan White
.
1990
– Die
Britse
Konserwatiewe Party
kies
John Major
as nuwe leier, hy volg daarmee
Margaret Thatcher
op as
eerste minister
van die
Verenigde Koninkryk
.
2001
– 'n
Planeet
met 'n
waterstof
atmosfeer
word deur die
Hubble-ruimteteleskoop
op die
eksoplaneet
Osiris
ontdek.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne