Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:11-7
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/7 نوفمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 7 payares
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/noyabr 7
Azerbaijani
ویکیپدیا:تاریخده بوگون/نوْوامبر ۷
AZB
Шаблон:Падзеі 7 лістапада
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 7 ноември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/৭ নভেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/7. novembar
BS
Plantilla:Novembre 7
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/7 November
7 November
:
Wladimir Lenin
1867
– Gebore:
Marie Curie
,
Pools
-
Franse
chemikus
,
fisikus
en pionier op die gebied van
radio-aktiwiteit
.
1869
– Oorlede: Ds.
Gottlieb Wilhelm Anthonie van der Lingen
, stigter van die
Paarlse
Gimnasium
, in die
Paarl
.
1917
– Die
Bolsjewiste
-leier
Wladimir Lenin
lei 'n
staatsgreep
teen die
Russiese
tussentydse regering van
Aleksander Kerenski
wat lei tot die
Oktober-rewolusie
.
1962
– In
Suid-Afrika
word
Nelson Mandela
skuldig bevind aan "aanhitsing" en hy verlaat die land sonder geldige reisdokumente.
1996
–
Nasa
lanseer die
Mars Global Surveyor
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne