Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:01-9
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/9 Æfterra Geola
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/9 يناير
Arabic
Plantía:Efemérides - 9 xineru
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/yanvar 9
Azerbaijani
ویکیپدیا:تاریخده بوگون/ژانویه ۹
AZB
Шаблон:Падзеі 9 студзеня
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/9 студзеня
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 9 януари
Bulgarian
विकिपीडिया:इतिहास में आजु/9 जनवरी
Bihari
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/9 Januarie
9 Januarie
:
Umberto I van Italië
1788
–
Connecticut
word die 5de
deelstaat
van die
Verenigde State
.
1871
– Die
Afrikaanse
digter, skrywer, regsman en natuurkenner
Eugène Marais
word in
Pretoria
gebore.
1878
–
Humbertus die Goeie
word koning van
Italië
.
1908
– Die skrywer, filosoof en feminis
Simone de Beauvoir
word in
Parys
,
Frankryk
, gebore.
1996
– Die Nasionale Misdaadinligting-bestuursentrum maak syfers bekend wat bevestig dat
Suid-Afrika
die gewelddadigste land ter wêreld buite 'n oorlogsgebied is.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne