Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:07-10
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/10 Mædmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/10 يوليو
Arabic
Plantía:Efemérides - 10 xunetu
AST
Халип:Къойил лъугьа-бахъинал:07-10
AV
Vikipediya:Tarixdə bu gün/iyul 10
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 10 ліпеня
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 10 юли
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১০ জুলাই
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/10. juli
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/10 Julie
10 Julie
:
Onafhanklikheidsdag
in die
Bahamas
(
1973
)
Death Valley
48 v.C.
–
Julius Caesar
het 'n noue ontkoming in 'n katastrofiese nederlaag teen
Pompeius
in
Masedonië
.
1509
– Gebore:
Johannes Calvyn
, kerkhervormer en stigter van
Calvinisme
, in die
Pikardiese
stad
Noyon
.
1913
– In
Death Valley
,
Kalifornië
, word 'n temperatuur van 56,7 °C (134 °F) gemeet – dit is die hoogste temperatuur wat nog in die
Verenigde State
gemeet is.
1973
– Die
Bahamas
verkry hul onafhanklikheid van die
Verenigde Koninkryk
.
1985
– Die
Franse
Geheime Diens sink die
Greenpeace
-skip
Rainbow Warrior
in
Auckland
se hawe.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne