Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:03-17
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/17 Hreðmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/17 مارس
Arabic
Plantía:Efemérides - 17 marzu
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/mart 17
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 17 сакавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/17 сакавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 17 март
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৭ মার্চ
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/17. mart
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/17 Maart
17 Maart
:
Sint Patricksdag
Mimi Coertse
1901
– 'n Uitstalling van 71 skilderye deur
Vincent van Gogh
veroorsaak 'n opskudding in
Parys
, 11 jaar na sy dood.
1956
– Die
Suid-Afrikaanse
operasangeres
Mimi Coertse
maak haar debuut by die
Weense
Staatsopera as die
Koningin van die Nag
in
Mozart
se
Die Towerfluit
.
1958
– Vanguard 1, die eerste sonkragaangedrewe
satelliet
, word gelanseer. Dit is die oudste mensgemaakte voorwerp wat vandag nog in die ruimte is.
1966
– Die
Universiteit van Zambië
se eerste studente word geregistreer.
1992
– In die
Suid-Afrikaanse referendum van 1992
stem 68,7% van die stemgeregtigdes vir die begin van onderhandelings om 'n einde aan
apartheid
te bring.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne