Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:09-18
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/18 Haligmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/18 سبتمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 18 setiembre
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/sentyabr 18
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 18 верасня
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 18 септември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১৮ সেপ্টেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/18. septembar
BS
Plantilla:Setembre 18
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 September
18 September
:
Mark Shuttleworth
1180
–
Filips II Augustus
word koning van
Frankryk
.
1502
–
Christophorus Columbus
sit voet aan wal by
Costa Rica
tydens sy vierde, en laaste, ontdekkingsreis.
1961
– Die
Konfederasie vir Noord-, Sentraal-Amerikaanse en Karibbiese Sokker
word in
Meksikostad
deur lidlande van die NAFC en die CCCF gestig.
1973
– Geboortedag van die
Suid-Afrikaanse
sake-entrepreneur en ruimtetoeris
Mark Shuttleworth
.
1990
–
Winnie Madikizela-Mandela
word aangekla weens aanranding en menseroof in die ontvoering van en moord op die 14-jarige aktivis
Stompie Moeketsi
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne