Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:04-1
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/1 Eastermonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/1 أبريل
Arabic
Plantía:Efemérides - 1 abril
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/aprel 1
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 1 красавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/1 красавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 1 април
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/১ এপ্রিল
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/1. april
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/1 April
1 April
:
Aprilgekkedag
Die USS Idaho (BB-42) vuur op Okinawa
527
– Die
Bisantynse keiser
Justinus I
benoem
Justinianus I
as medeheerser en opvolger.
1826
– Die
binnebrandmotor
word deur
Samuel Morey
gepatenteer
.
1945
–
Tweede Wêreldoorlog
: Die
Slag van Okinawa
, die grootste amfibiese aanval in die
Stille Oseaan-oorlog
, begin in
Okinawa
,
Japan
.
1979
–
Iran
word as 'n
Islamitiese republiek
uitgeroep, 'n
teokrasie
gelei deur
ajatolla
Roeholla Chomeini
as die opperleier van Iran.
2009
–
Albanië
en
Kroasië
sluit by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (
NAVO
) aan.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne