Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:04-20
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/20 أبريل
Arabic
Plantía:Efemérides - 20 abril
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/aprel 20
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 20 красавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/20 красавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 20 април
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২০ এপ্রিল
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/20. april
BS
Plantilla:Abril 20
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/20 April
20 April
: Ridvan (
Baha’i
-geloof).
Logo van Apollo 16
1657
–
Jode
van New Amsterdam (later
New York Stad
) kry geloofsvryheid.
1862
– Die eerste
pasteurisasie
-toets word gedoen deur
Louis Pasteur
en
Claude Bernard
.
1926
– Western Electric en Warner Bros. kondig
Vitaphone
aan – 'n proses om klank by film te voeg.
1968
– 'n
Boeing 707
van die
Suid-Afrikaanse Lugdiens
val tydens opstyging
uit
Windhoek
,
Suidwes-Afrika
(tans Namibië), met 123 sterfgevalle.
1972
–
Apollo 16
, 'n bemande
ruimtetuig
, land op die
maan
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne