1975 – As gevolg van toenemende spanning in Angola sluit die Britse regering sy konsulaat en neem Britse burgers uit die land.
1982 – Die huursoldaatleier kolonel "Mad Mike" Hoare word skuldig bevind aan die kaping van 'n vliegtuig om te ontsnap ná die mislukte staatsgreeppoging in die Seychelle onder sy leiding.