Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:11-28
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/28 نوفمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 28 payares
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/noyabr 28
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 28 лістапада
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/28 лістапада
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 28 ноември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২৮ নভেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/28. novembar
BS
Plantilla:Novembre 28
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/28 November
28 November
:
Onafhanklikheidsdag
in
Albanië
.
Stalin, Roosevelt en Churchill tydens die Konferensie van Teheran in 1943
1660
– Ná 'n lesing deur
Christopher Wren
, stig 12 mans die
Royal Society
, tans die oudste wetenskaplike akademie ter wêreld.
1899
– Die
Slag van die Twee Riviere
, waar lord
Methuen
aan Britse kant die bevel voer, vind plaas.
1905
– Die
Ierse
nasionalis
Arthur Griffith
stig
Sinn Féin
as 'n
politieke party
, met die doelwit om
onafhanklikheid
vir die hele Ierland te verkry.
1912
–
Albanië
verklaar sy onafhanklikheid van die
Ottomaanse Ryk
.
1943
– Die begin van die
Teheran-konferensie
tussen
Franklin D. Roosevelt
,
Winston Churchill
en
Josef Stalin
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne