Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:09-29
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/29 Haligmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/29 سبتمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 29 setiembre
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/sentyabr 29
Azerbaijani
Шаблон:Начална страница 29 септември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/২৯ সেপ্টেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/29. septembar
BS
Plantilla:Setembre 29
Catalan
Wikipedia:Dŏng-nièng gĭng-dáng/09 nguŏk 29 hô̤
CDO
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/29 September
29 September
:
Pompeius die Grote
61 v.C.
– In
Rome
vier
Pompeius die Grote
sy oorwinning oor Mediterreense seerowers en in die oorlog teen koning
Mithridates VI
van
Pontus
in
Klein-Asië
, asook sy 45ste verjaardag.
1914
– Gebore:
D.J. Opperman
, bekende
Afrikaanse
digter, in
Dundee
,
Noord-Natal
.
1951
– Gebore:
Michelle Bachelet
, die eerste vrouepresident van
Chili
, in
Santiago
.
1954
– 12
Europese
lande stig die
Europese Organisasie vir Kernnavorsing
, bekend as CERN.
1969
–
Tulbagh
, 'n dorp in die provinsie
Wes-Kaap
,
Suid-Afrika
, word verwoes in 'n
aardbewing
wat nege lewens eis.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne