Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:03-31
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/31 Hreðmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/31 مارس
Arabic
Plantía:Efemérides - 31 marzu
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/mart 31
Azerbaijani
Википедия:Бөгөн/31 март
Bashkir
Шаблон:Падзеі 31 сакавіка
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/31 сакавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 31 март
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/৩১ মার্চ
Bengali/Bangla
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/31 Maart
31 Maart
: Cesar Chavez-dag in sekere
Amerikaanse deelstate
(
1927
).
Die Eiffeltoring in 1889.
1778
–
James Cook
eis
Vancouver-eiland
op vir
Groot-Brittanje
.
1854
– Kommodoor Matthew Perry van die
Amerikaanse Vloot
teken die Kanagawaverdrag, wat
Japan
dwing om hawens vir Amerikaanse handel oop te stel.
1889
– Die
Eiffel-toring
word in
Parys
,
Frankryk
, ingehuldig.
1917
– Die
Deense
Wes-Indië
word die
Amerikaanse Maagde-eilande
nadat die
Verenigde State
Denemarke $25 miljoen vir dié Karibiese Eilande betaal het.
2005
– Michael E. Brown, Chad Trujillo en David L. Rabinowitz ontdek die
dwergplaneet
Makemake
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne