Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:09-3
Abkhazian
Wikipǣdia:Gecorene gemynddagas/3 Haligmonað
ANG
ويكيبيديا:في هذا اليوم/3 سبتمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 3 setiembre
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/sentyabr 3
Azerbaijani
Шаблон:Падзеі 3 верасня
Byelorussian
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/3 верасьня
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 3 септември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/৩ সেপ্টেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/3. septembar
BS
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/3 September
3 September
:
Onafhanklikheidsdag
in
Katar
(
1971
)
Vlag van San Marino
301
– Die stigting van
San Marino
, een van die kleinste
lande
in die wêreld en die oudste
republiek
wat steeds bestaan.
1901
–
Anglo-Boereoorlog
: Die 31-jarige
Jan Smuts
lei 'n kommando oor die
Oranjerivier
in 'n aanval op die
Brits beheerde
Kaapkolonie
.
1939
–
Tweede Wêreldoorlog
:
Frankryk
verklaar oorlog teen
Duitsland
(weens die Duitse
inval van Pole
) en die "skemeroorlog" aan die Duits-Franse grens begin.
1976
– Die
Viking 2
-ruimtetuig land op
Mars
en neem die eerste foto's van die
planeet
se oppervlak van naby af.
1979
–
Colin Eglin
word deur
Frederik van Zyl Slabbert
opgevolg as leier van die
Progressiewe Federale Party
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne