1669 – Turkse magte verower Candia (teenswoordig Iraklion) op Kreta.
1793 – Die Terreurbewind begin in Frankryk toe die Franse Nasionale Vergadering stem ten gunste van die inwerkingstelling van terreurmaatreëls om aktiwiteite tydens die Franse Rewolusie te onderdruk.