1970 – 382 mense word in Jordanië en Beiroet, Libanon, as gyselaar aangehou nadat vier vliegtuie onderweg na New York deur 'n militante Palestynse groep geskaak is. Een van die vier vliegtuie land veilig op Heathrow, Londen, nadat passasiers en bemanning skakers oorrompel.