Back
ويكيبيديا:في هذا اليوم/8 أبريل
Arabic
Plantía:Efemérides - 8 abril
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/aprel 8
Azerbaijani
Вікіпэдыя:Дзень у гісторыі/8 красавіка
BE-X-OLD
Шаблон:Начална страница 8 април
Bulgarian
Šablon:Na današnji dan/8. april
BS
Plantilla:Abril 8
Catalan
ویکیپیدیا:ئەمڕۆ لە مێژوودا/٨ی نیسان
CKB
Wikipedie:Vybraná výročí dne/8. duben
Czech
Шаблон:Кун пулăмĕсем:04-8
CV
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/8 April
8 April
Andries Pretorius
1646
– Die eerste
koerantadvertensie
verskyn in
Engeland
.
1730
– Die eerste
New Yorkse
sinagoge
, Shearith Israel, word ingewy.
1848
–
Andries Pretorius
vaardig sy "eene Algemene Oproeping" uit waarin die
Voortrekkers
opgeroep word tot gewapende stryd teen die Britse magte.
1904
–
Frankryk
en
Groot-Brittanje
teken die
Entente Cordiale
.
1905
– Die Britse Oos-Afrika-
protektoraat
word die
Keniaanse
kolonie
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne