Back
Ашаблон:Иахьатәи ахҭысқәа:11-8
Abkhazian
ويكيبيديا:في هذا اليوم/8 نوفمبر
Arabic
Plantía:Efemérides - 8 payares
AST
Vikipediya:Tarixdə bu gün/noyabr 8
Azerbaijani
ویکیپدیا:تاریخده بوگون/نوْوامبر ۸
AZB
Шаблон:Падзеі 8 лістапада
Byelorussian
Шаблон:Начална страница 8 ноември
Bulgarian
উইকিপিডিয়া:নির্বাচিত বার্ষিকী/৮ নভেম্বর
Bengali/Bangla
Šablon:Na današnji dan/8. novembar
BS
Plantilla:Novembre 8
Catalan
Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/8 November
8 November
:
Hernán Cortés
1519
–
Hernán Cortés
bereik
Tenochtitlan
, waar die
Asteekse
heerser
Moctezuma II
hom met prag en praal ontvang, soos wat betaamlik sou wees vir 'n terugkerende god.
1679
– Op pad na die hedendaagse
Somerset-Wes
, oornag
Simon van der Stel
aan die oewers van die Eersterivier, waar hy later
Stellenbosch
sou stig.
1793
– Die
Franse Rewolusionêre regering
open die
Louvre
(in
Parys
) as 'n openbare
museum
.
1848
– Gebore:
Gottlob Frege
, 'n
Duitse
wiskundige
,
logikus
en
filosoof
.
1923
–
Adolf Hitler
en ander lede van die
Kampfbund
begin die
Biersaalputsch
in 'n poging om beheer oor te neem in
Duitsland
.
From
Wikipedia
, the free encyclopedia · View on
Wikipedia
Developed by
Nelliwinne