Die Check Wikipedia WikiProjek poog om sintaksfoute en ander algemene foute uit te wys sodat dit reggestel kan word.
Alfatoets - Die skrip het tans foute en al die bladsye wat hier gelys word bevat nie noodwendig foute nie. Ek werk aan 'n stabiele weergawe en hoop om binnekort met 'n beta-toets te begin.