Wil Wheaton

Wil Wheaton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Wheaton in 2013

Geboortenaam Richard William Wheaton III
Geboorte 29 Julie 1972 (1972-07-29) (52 jaar oud)
Burbank, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 stiefseuns[1]
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wil Wheaton (gebore 29 Julie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret of NIMH (1982), Stand by Me (1986), en Toy Soldiers (1991), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).

  1. Wheaton, Wil. "Welcome new homebrewer, Wil Wheaton". Reddit (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2018. Besoek op 28 Augustus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne