Wildfotografie is die afneem van wilde dierespesies in 'n bepaalde gebied met behulp van 'n kamera. Die opnames word gemaak tydens natuurlike handelings, soos vlug, jag, paargedrag of weiding. Wildfotografie is 'n onderdeel van natuurfotografie.
Developed by Nelliwinne